Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Edge-gnome-fs-trash-empty.png

Hierdie bladsy dien as 'n argief van bladsye wat vir verwydering genomineer was en, na oorleg met die Wikipedia gemeenskap, verwyder is. Sien gerus Wikipedia:Bladsyverwydering/Hou vir bladsye wat genomineer is vir verwydering, maar wat die gemeenskap besluit het om te hou.

>>> Voeg 'n nuwe bladsy by <<<
Crystal Clear app file-manager.png
Argief
2006 – 2008 2009 2010
2011 2012 2013
2014 2015 2016
2017 2018 2019
2020 2021
Hoe word 'n argief aangelê?


Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Kostuum juweliersware verhaal

Forex seine

  • Symbol delete vote.svg Verwyder – Forex is nie 'n Afrikaanse woord nie, geen objektiewe bronne nie. Die Engelse Wiki het ook 'n paar probleme met die artikel. Oesjaar (kontak) 05:23, 24 Februarie 2021 (UTC)Beantwoord[antwoord]
  • Symbol delete vote.svg Verwyder – Ek stem saam met Oesjaar, forex is kort vir die Engelse "Foreign exchange" en moet eerder iets wees soos "buitelandse valuta". Al die skakels is na enwiki, daar is net een bron ('n goeie bron maar nie genoeg vir die hele artikel nie). Die bladsy kort baie werk, en as niemand dit wil doen nie, dan kan ons dit maar skrap. - Rooiratel (kontak) 07:37, 24 Februarie 2021 (UTC)Beantwoord[antwoord]
  • Symbol delete vote.svg Verwyder – Ek het die artikel bietjie probeer skoonmaak, maar het my nogsteeds gepla.Dumbassman (kontak) 13:59, 24 Februarie 2021 (UTC)Beantwoord[antwoord]

Shaun Mynhardt

Louis Malherbe

Ontlametse Bernstein Menyatsoe

Pieter Wagener

Olof und hetje

Sadakat Aman Khan

NG gemeente Stellenbosch-Wes

Ouderdoos

Dhanashree Deshpande - Ganatra

Lewies Wolf se Klip

Kondratiev

Basotho-huis