Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/4 Desember
Voorkoms
- 1639 – Jeremiah Horrocks neem die die eerste Venusoorgang waar.
- 1679 – Oorlede: Thomas Hobbes, Engelse filosoof (* 1588).
- 1791 – The Observer, die eerste Sondagkoerant ooit, verskyn vir die eerste keer.
- 1977 – Die president van die Sentraal-Afrikaanse Republiek laat hom kroon as keiser Bokassa I.
- 1981 – Ciskei word 'n onafhanklike tuisland in Suider-Afrika.