Willie Wepener
Voorkoms
| |||||
Willie Wepener in 2010 | |||||
Volle naam | Frederik Willem Wepener | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 2 April 1981 | ||||
Geboorteplek | Newcastle, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,79 m | ||||
Massa | 108 kg | ||||
Skool | Helpmekaar Kollege | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Haker | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009–10 | Clermont | 27 | (15) | ||
korrek soos op 28 Februarie 2014. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002–04 2004 2005-06 2011-13 2014– |
Goue Leeus Luiperds Griekwas Blou Bulle Goue Leeus |
8 15 34 25 9 |
(0) (10) (20) (5) (5) | ||
korrek soos op 28 Februarie 2014. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006–09 2012-13 2014- |
Cats/Lions Bulls Lions |
40 22 3 |
5) (5) (5 | ||
korrek soos op 10 Maart 2014. |
Willie Wepener (gebore op 2 April 1981 in Newcastle) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy speel as haker vir die Lions in Superrugby en die Goue Leeus in die Curriebeker-reeks. Wepener het voorheen Clermont Auvergne, Griekwas, die Luiperds en die Blou Bulle verteenwoordig.
Hy sluit vir die derde keer by die Goue Leeus aan, [1] na die ondertekening van 'n twee-jaarkontrak in Augustus 2013 met die Johannesburgse span. [2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Wepener moves to the Lions" (in Engels). Rugby365. 13 Augustus 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 13 Augustus 2013.
- ↑ ""Wepener word weer 'n Leeu"". Media24. Beeld. 13 Augustus 2013. Besoek op 13 Augustus 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Willie Wepener.
- Willie Wepener by SARugby.co.za
- Willie Wepener by itsrugby.co.uk
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |