Wim Crusio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wim Crusio
WimCrusio.jpg
Wim Crusio in Julie 2008
Gebore
Wim E. Crusio

20 Desember 1954
NasionaliteitVlag van Nederland Nederland
Alma materRadboud Universiteit Nijmegen
Bekend virgedragsneurowetenskap van die hippocampus, muismodelle van neuropsigiatriese versteurings
ToekenningsIBANGS Distinguished Service Award

Wim Crusio (gebore 20 Desember 1954 in Bergen op Zoom, Nederland) is 'n Nederlandse neurobioloog en gedragsgenetikus. Hy is "directeur de recherche" by die Centre National de la Recherche Scientifique in Talence, Frankryk. Van 2002 tot 2011 was hy hoofredakteur van die wetenskaplike joernaal Genes, Brain and Behavior en sedert 2017 van Behavioral and Brain Functions.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]