Winnipegmeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Winnipegmeer
NASA Lake Winnipeg.jpg
Satellietbeeld van die Winnipegmeer
Lake Winnipeg map.png
Kaart van die Winnipegmeer
Koördinate:52°7′N 97°15′W / 52.117°N 97.250°W / 52.117; -97.250Koördinate: 52°7′N 97°15′W / 52.117°N 97.250°W / 52.117; -97.250
Ligging:Manitoba, Kanada
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:24 514 km² (9 465 myl²)
Gemiddelde diepte:12 meter (39 voet)
Maksimum diepte:36 meter (118 voet)
Volume:284 km³ (68 myl³)[1]
Lengte:416 km (258 myl)
Breedte:100 km (60 myl) N-bekken
40 km (20 myl) S-bekken
Opvangsgebied:982 200 km² (379 500 myl²)
Omtrek:3 057 km (1 900 myl)
Invloei:Winnipegrivier, Saskatchewanrivier, Rooirivier van die Noorde
Uitvloei:Nelsonrivier
Nedersettings:Gimli, Manitoba
Die Winnipegmeer in die aandskemer

Die Winnipegmeer (Engels: Lake Winnipeg, Frans: Lac Winnipeg) is die 15de grootste meer ter wêreld, die sewende grootste meer in Noord-Amerika en die derde grootste meer in Kanada, buite die Groot Mere, ná die Groot Beremeer‎ en die Groot Slawemeer. Dit is in die provinsie Alberta in die suide van Kanada, noord van die grens met die Verenigde State geleë en het 'n oppervlakte van 24 514 km².

Die meer is ná Winnipeg, die hoofstad van Manitoba, genoem en word deur die Nelsonrivier met die Hudsonbaai in die noordooste verbind. Die Winnipegmeer is net 55 km noord van Winnipeg geleë en maak deel uit van 'n groot gebied met vele mere.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Lake Winnipeg Quick Facts". Besoek op 14 Julie 2014. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]