Witborsvleivalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Witborsvleivalk
Bewaringstatus

Status iucn3.1 NT af.svg
Byna bedreig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
(of Accipitriformes, q.v.)

Familie: Accipitridae
Genus: Circus
Spesie: C. macrourus
Binomiale naam
Circus macrourus
S. G. Gmelin, 1770
Circus macrourus distribution map.png

Die Witborsvleivalk (Circus macrourus) is 'n voël en skaars somer besoeker aan die binneland van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 48 cm groot, weeg 310 - 450 g met 'n vlerkspan van 95 - 115 sentimeter. Die voël se status is amper-bedreig. In Engels staan die voël bekend as Palid harrier.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Circus macrourus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.