Witborsvleivalk
Voorkoms
Witborsvleivalk | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. macrourus
|
Binomiale naam | |
Circus macrourus S. G. Gmelin, 1770
| |
Die Witborsvleivalk (Circus macrourus) is 'n voël en skaars somer besoeker aan die binneland van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 48 cm groot, weeg 310 - 450 g met 'n vlerkspan van 95 - 115 sentimeter. Die voël se status is amper-bedreig. In Engels staan die voël bekend as Palid harrier.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Witborsvleivalk besig om te slaap.
-
Wyfie in vlug.
-
Museum specimen
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Circus macrourus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)