Witkeelkanarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witkeelkanarie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. albogularis
Binomiale naam
Serinus albogularis
Smith, 1833
Sinonieme

Crithagra crocopygia
Crithagra albogularis

Die Witkeelkanarie (Crithagra albogularis) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in kusruigtes, Karoobossieveld en halfwoestyn. Die voël is 16 cm groot en weeg 18 - 38 gram. In Engels staan die voël as die White-throated Canary bekend.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International, 2009. Serinus albogularis. 2009 se IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Besoek op 22 Maart 2010.

Eksterne skakel[wysig]