Witkeelsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Witkeelsanger
Flickr - Rainbirder - Common Whitethroat (Sylvia communis).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. communis
Binomiale naam
Sylvia communis

Die Witkeelsanger (Sylvia communis) is 'n gelokaliseerde algemene voël en Palearkties-broeiende trekvoël. Die voël kom een-een in droë boomveld, veral doringveld in dorre savanne voor. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Whitethroat

Wyfie met kuikens.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Sylvia communis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.