Witstormvoël
Voorkoms
Witstormvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Bonaparte, 1856
|
Spesie: | P. nivea
|
Binomiale naam | |
Pagodroma nivea (G. Forster, 1777)
| |
Sub-species | |
P. nivea nivea (G. Forster, 1777) | |
verspreiding |
Die Witstormvoël (Pagodroma nivea) is 'n stormvoël wat in die Subantarktiese gebied leef en op Bouvet-eiland nesmaak. Hulle is algemeen op pakys en die aangrensende see. Die voël is spierwit. Hulle is ratser as ander stormvoëls op die grond. In Engels staan die voël bekend as die Snow petrel.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Newman se Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Gedenkuitgawe 2010. ISBN 978-1-77007-877-2
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Pagodroma nivea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Brands, S. (2008)