Witwangstormswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witwangstormswael
Witgesigstormswael
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Hydrobatidae
Subfamilie: Oceanitinae
Genus: Pelagodroma
L. Reichenbach, 1853
Spesie: P. marina
Binomiale naam
Pelagodroma marina
(Latham, 1790)

Die Witwangstormswael (Pelagodroma marina) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 45 - 60 g met 'n vlerkspan van 42 - 48 sentimeter. Daar broei 1 miljoen pare in die somer op gematigde eilande in die Noordoos- en Suid-Atlantiese Oseaan en om Australië. In Engels staan die voël bekend as White-faced storm-petrel.

Die voël is die enigste spesie in die genus Pelagodroma.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Pelagodroma marina". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Verkry op 16 Julie 2012.