Woestynbergadder
Voorkoms
Woestynbergadder | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. xeropaga
|
Binomiale naam | |
Bitis xeropaga Haacke, 1975
| |
Sinonieme | |
Die Woestynbergadder (Bitis xeropaga) is 'n adder wat in die omgewing van die Oranjerivier, naby of in die Richtersveld aangetref word. In Engels staan dit bekend as die Desert Mountain Adder.
Identifikasie
[wysig | wysig bron]Die slang is skaars, het 'n driehoekige kop en dowwe grys voorkoms. Dit is dof gekleur, is goed gekamoefleer en begrawe homself nie in die sand soos ander adders nie. Dit verkies droë, klipperige heuwelhange om in te leef. Die wyfie kan tot 5 kleintjies hê in die somer.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Watter Slang is dit? Johan Marais. Struik Uitgewers. 2008. ISBN 978 1 77007 732 4
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ McDiarmid RW, Campbell JA, Touré T. 1999. Snake Species of the World: A Taxonomic and Geographic Reference, Volume 1. Washington, District of Columbia: Herpetologists' League. 511 pp. ISBN 1-893777-00-6 (series). ISBN 1-893777-01-4 (volume).
- ↑ The Reptile Database. www.reptile-database.org.