Wolf Vostell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wolf Vostell, 1980 in Spain.jpg

Wolf Vostell, 1980
Duitse kunstenaar

Handtekening
Wolf Vostell.jpg

Wolf Vostell (* 14 Oktober 1932 in Leverkusen; † 3 April 1998 in Berlin) was 'n Duitse video-kunstenaar, skilder, beeldhouer en tekenaar.[1]

Vostell was 'n belangrike kunstenaar in die tweede helfte van die 20ste eeu. Hy het geglo dat kuns in die straat moet plaasvind en dat die gehoor betrokke moet wees.[1] Een van sy werke, die sogenaamde "130 km per uur", was 'n ongeluk tussen 'n trein en 'n motor.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Wolf Vostell Biography”. wolf-vostell.com. 2012. URL besoek op 20 September 2012.
  2. Johnson, Reed (13 Februarie 1998). “Art Movements born from motion”. Daily News, Los Angeles. URL besoek op 20 September 2012.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]