14 Oktober
Voorkoms
<< | Oktober 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
27 | 28 | 29 | 30 | 31 | ||
Al die dae |
14 Oktober is die 287ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (288ste in skrikkeljare). Daar volg nog 78 dae in die res van die jaar.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 1066 – Die Slag van Hastings: Die Normandiese invalsmag van Willem die Veroweraar verslaan die Engelse leër en vermoor Harold Godwinson, die laaste Angel-Saksiese koning van Engeland, by Hastings.
- 1652 – Antonio Pignatelli (later Pous Innocentius XII) word aartsbiskop van Larissa in Thessalië.
- 1828 – Tydens 'n vergadering in Kaapstad word besluit om die Suid-Afrikaanse Kollege (voorloper van die UK en SACS) te stig.
- 1856 – Die NG gemeente Dordrecht is gestig.
- 1899 – Tweede Vryheidsoorlog: Die Beleg van Kimberley begin.
- 1939 – Tweede Wêreldoorlog: Die Duitse duikboot U-47 onder bevel van kaptein Günther Prien dring Scapa Flow binne en kelder HMS Royal Oak.
- 1947 – Die Amerikaanse vlieënier Chuck Yeager breek deur die klankgrens in die Bell X-1-vliegtuig.
- 1981 – Hosni Mubarak word verkies tot president van Egipte, 'n week ná die sluipmoord op Anwar Sadat.
- 2018 – Pous Paulus VI word deur Pous Franciskus heilig verklaar.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 1542 – Akbar die Grote, Mogolheersers van Indië († 1605).
- 1630 – Sophia van die Palts, die keurvorstin van Hannover († 1714).
- 1633 – Jakobus II, koning van Engeland († 1701).
- 1639 – Simon van der Stel, Nederlandse ontdekkingsreisiger en goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop († 1712).
- 1890 – Dwight D. Eisenhower, generaal in die Amerikaanse Weermag en 34ste President van die Verenigde State († 1969).
- 1889 – Hagar Brown ontvoeringsslagoffer, taxi-eienaar en slagoffer van die Duitse Nazi-bewind se mediese eksperimente († 1940).
- 1894 – E.E. Cummings, Amerikaanse digter († 1962).
- 1906 – Hannah Arendt, Joods-Amerikaanse politieke teoretikus van Duitse afkoms († 1975).
- 1919 – Ds. Louis Jacobus Botha, predikant en later professor aan die Hammanskraalse Teologiese Skool.
- 1925 – Phillip Tobias, Suid-Afrikaanse paleontoloog († 2012).
- 1927 – Roger Moore, Engelse akteur († 2017).
- 1937 – Marinus Wiechers, Suid-Afrikaanse regsman en grondwetkenner († 2018).
- 1938 – Edward George Hudson Oliver, Suid-Afrikaanse plantkundige en skrywer.
- 1942 – Péter Nádas, Hongaarse skrywer, dramaturg en essayis.
- 1973 – George Floyd, Amerikaanse reeksmisdadiger en gewapende rower († 2020).
- 1984 – Amalia Uys, Suid-Afrikaanse aktrise, was San-Mari in 7de Laan.
- 1989 – Albert de Wet, Afrikaanse sanger.
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 222 – Pous Callixtus I, 16de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 155).
- 530 – Teenpous Dioscurus (* onbekend).
- 962 – Geirlaug, dogter van Rollo van Normandië (* 912).
- 1066 – Harold Godwinson, koning van Engeland (* ±1022).
- 1536 – Garcilaso de la Vega, Spaanse soldaat en digter (* 1501).
- 1940 – Anje Hendriks Strik, ma van Hendrik Frensch Verwoerd (* 1873).
- 1951 – Herman Charles Bosman, Suid-Afrikaanse skrywer bekend vir sy stories van oom Schalk Lourens van die Groot Marico (* 1905).
- 1956 – Margaret Joslin, Amerikaanse aktrise (* 1883).
- 1965 – Attie van Heerden, Suid-Afrikaanse Olimpiese atleet en rugbyspeler (* 1898).
- 1977 – Bing Crosby, Amerikaanse akteur en sanger (* 1903).
- 2015 – Francois van Heyningen, Suid-Afrikaanse akteur, sanger, skrywer en radio-omroeper (* 1935).
- 2015 – Ahmed Kérékou, Beninse politikus en twee keer president van dié land (* 1933).
- 2016 – Kathryn Adams Doty, Amerikaanse akteur (* 1920).
- 2022 – Robbie Coltrane, Skotse akteur, komediant en skrywer (* 1950).
Vakansies, vierings en gedenkdae
[wysig | wysig bron]- Feesdag van Pous Callixtus I van die Rooms-Katolieke Kerk.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 14 Oktober. |