Wolkberg-broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wolkberg-broodboom
Nasionale nommer: 14.4
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. dolomiticus
Binomiale naam
Encephalartos dolomiticus
Lavranos & D.L.Goode

Die Wolkberg-broodboom (Encephalartos dolomiticus) is 'n spesie van die genus Encephalartos en inheems aan Limpopo waar dit in Sekhukhuneland voorkom. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare. Die plant is uiters raar en gesog.

Die plant se nasionale nommer is 14.4.[1] In Engels staan die broodboom as die Wolkberg cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]