Xenophontos-klooster
Voorkoms
Xenophontos-klooster
Datum van stigting of ontstaan | 11. century |
---|---|
Geloof | Oosters-Ortodokse Kerk |
Land | Griekeland |
Geleë in administratiewe eenheid | monastic community of Mount Athos |
Geografiese ligging | 40°14′45″N 24°11′25″E |
Dedicated to | Sint Joris |
Boustyl | Bisantynse argitektuur |
Amptelike webwerf | https://www.imxenophontos.eu/ |
Beskryf by URL | http://odysseus.culture.gr/h/1/gh151.jsp?obj_id=1551 |
Category for the view of the item | Category:Views of Moni Xenophontos |
Die Xenophontos-klooster (Grieks: Μονή Ξενοφώντος) is ’n Oosters-Ortodokse klooster aan die weskus van Berg Athos in Griekeland. Dit is 16de in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan sint Joris. Daar is tans sowat 55 monnike.
Die klooster is in die 10de of 11de eeu gebou. Dit het elf kapelle binne en ses buite. Die biblioteek bevat sowat 300 manuskripte en 4 000 gedrukte boeke.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Die nuwe kerk
-
Die ou kerk
-
Binnehof
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Moni Xenophontos. |
- Xenophontos op Berg Athos se webtuiste Geargiveer 29 Julie 2012 op Wayback Machine
- Griekse departement van kultuur: Xenofontos
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia