Xianyang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Xianyang
咸阳
咸阳马俑展览馆.JPG
Ligging van Xianyang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Xianyang
Xianyang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 34°21′00″N 108°43′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Sjaanxi
Oppervlak
 - Stad 10 213 km²  (3 943 vk m)
 - Stedelik 523 km² (202 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 096 006
 - Digtheid 500/km² (1 300/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Webwerf: xianyang.gov.cn

Xianyang (Sjinees: 咸阳) is 'n stad in die Sjinese provinsie Sjaanxi met 'n bevolking van 5 096 006 in 2010. Die stad is in die noordelikesentrum van Sjina aan die Wei-rivier geleë. Xianyang maak deel uit van die metropolitaanse gebied van Xi'an en lê in die weste daarvan. Tussen 221 v.C. en 206 v.C. het dit as eerste hoofstad van die keiserlike Sjina onder Qin Shi Huang gedien.