Zulumelkbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Zulumelkbessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Ericales
Familie: Sapotaceae
Genus: Manilkara
Spesie: M. concolor
Binomiale naam
Mimusops concolor
(Harv. ex C.H.Wright) Gerstner

Die Zulumelkbessie (Manilkara concolor) is 'n klein boom wat voorkom vanaf Port St. Johns tot by Beira. Dit groei gewoonlik in laagliggende woud. Die boom se vrugte is rond en gelerig. Die blaarpunte is gerond.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]