1744

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1744

| 17de eeu | ◄ 18de eeu ► | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1739 | 1740 | 1741 | 1742 | 1743 | ◄ 1744 ► | 1745 | 1746 | 1747 | 1748 | 1749 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1744
MDCCXLIV
Ab urbe condita 2497
Armeense kalender 1193

ԹՎ ՌՃՂԳ

Sjinese kalender 4440 – 4441

庚亥 – 辛子

Ethiopiese kalender 1736 –1737
Hebreeuse kalender 5504 – 5505
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1799 – 1800
- Shaka Samvat 1666 – 1667
- Kali Yuga 4845 – 4846
Irannese kalender 1122 –1123
Islamitiese kalender 1157 –1157


Die jaar 1744 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 44ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure[wysig]

  • 28 Januarie – Die Nederlandse owerheid dwing die Morawiese sendeling Georg Schmidt van Genadendal om die Kaap te verlaat deur hom te verbied om die doop te bedien.
  • 2 FebruariePous Benedictus XIV publiseer Inter omnigenas oor die vervolging in Serwië deur die Turke.
  • 19 Augustus – Pous Benedictus XIV publiseer Cum semper oblatas waarin priesters aangesê word om gereeld die mis op te dra.
  • 12 September – Pous Benedictus XIV publiseer Omnium sollicitudinum teen die sendingpraktyke in China.
  • 20 November – Pous Benedictus XIV publiseer In suprema Catholica waarin 'n volle aflaat vir gebede en kerkbesoek afgekondig word.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]