1794

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1794

| 17de eeu | ◄ 18de eeu ► | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1789 | 1790 | 1791 | 1792 | 1793 | ◄ 1794 ► | 1795 | 1796 | 1797 | 1798 | 1799 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1794
MDCCXCIV
Ab urbe condita 2547
Armeense kalender 1243

ԹՎ ՌՄԽԳ

Sjinese kalender 4490 – 4491

庚丑 – 辛寅

Ethiopiese kalender 1786 –1787
Hebreeuse kalender 5554 – 5555
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1849 – 1850
- Shaka Samvat 1716 – 1717
- Kali Yuga 4895 – 4896
Irannese kalender 1172 –1173
Islamitiese kalender 1209 –1209


Die jaar 1794 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 94ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig]

  • Die Suidelike Nederlande word by Frankryk ingelyf.
  • Die Engelse kaptein William Brown is die eerste buitelander wat die hawe van Honolulu (Oahu-eiland, Hawaiï) bereik.
  • 21 FebruariePous Pius VI stel agt nuwe kardinale aan, waaronder Jean-Siffrein Maury, aartsbiskop-biskop van Montefiascone en Corneto.
  • 21 FebruarieAnnibale Sermattei della Genga (later Pous Leo XII) word titulêr aartsbiskop van Tirus en nuntius in Lucerne.
  • 14 Maart – Annibale Sermattei della Genga (later Pous Leo XII) word as nuntius verplaas na Keulen maar moet weens die oorlog sy intrek in Augsburg neem.
  • 28 Augustus – Pous Pius VI publiseer Auctorem fidei teen biskop Scipione del Ricci en die sinode van Pistoia.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]