Waals-Brabant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die vlag van Waals-Brabant
Ligging van die provinsie Waals-Brabant
Die wapen van Waals-Brabant
Sig op Lasne

Waals-Brabant (Frans: Brabant wallon, Duits: Wallonisch-Brabant, Nederlands: Waals-Brabant, Wallonies: Roman Payis en Braibant walon, Pikardies: Roman Poaiyis en Brabant walon) is 'n Belgiese provinsie in Wallonië. Die provinsie tel sowat 380 000 inwoners (2010), het 'n oppervlakte van 1 091 km² en 'n bevolkingsdigtheid van 348 inwoners per km². Die hoofstad is Waver (Wavre).

Waals-Brabant lê in die midde van België, teenoor Vlaams-Brabant. In die provinsie word naas Frans ook Wallonies gepraat,[1] met uitsondering van die uiterste westelike deel waar Pikardies naas Standaardfrans as omgangstaal gebruik word.

Die ooste van Waals-Brabant behoort tot die Haspengouw (Hesbaye). Die hoogste punt is 174 m en lê in die munisipaliteit Perwez.

Administratiewe arrondissement[wysig]

Waals-Brabant het slegs een administratiewe arrondissement:

Verwysings[wysig]

  1. Wallonies word nog tot 'n mindere mate gepraat.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Waals-Brabant (kategorie)


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België Flag of Belgium.svg

Flag Belgium brussels.svg Brusselse Hoofstedelike Gewes
Flag of Flanders.svg Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Flag of Wallonia.svg Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwen) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Flag of Flanders.svg Vlaamse Gemeenskap | Flag of Wallonia.svg Franse Gemeenskap | Dgbelgiens.svg Duitstalige Gemeenskap