Sindhi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sindhi
سنڌي
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Pakistan Pakistan 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 40 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Iranies
  Indo-Aries
   Noordwes-Indo-Aries
    Sindhi
     Sindhi 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet, Khudabadi alfabet, Laṇḍā 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Pakistan Pakistan (Sindh)
Gereguleer deur: Sindhi Language Authority (Pakistan)
Indian Institute of Sindhology (Indië)
Taalkodes
ISO 639-1: sd
ISO 639-2: snd
ISO 639-3: snd 
Dialekte van Sindhi

Sindhi (سنڌي) is 'n Indo-Europese taal en word deur 20 miljoen mense in Wes-Indië en Pakistan gepraat. Sindhi is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Pakistanse provinsie Sindh saam met Oerdoe. Sindhi word in die Arabiese alfabet, die Khudabadi alfabet en in Laṇḍā geskryf.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Sindhi