Arena Pantanal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Arena Pantanal
Cuiaba Arena.jpg
Ligging Cuiabá, Brasilië
Geopen 26 April 2014
Eienaar
Oppervlak Gras
Kapasiteit
41 112

Arena Pantanal is 'n sportstadion in Cuiabá, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 gewees. Die stadion het 'n kapasiteit van 41 112.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]