Estádio do Maracanã

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maracanã-stadion
(Estádio Jornalista Mário Filho)
Maracana Stadium June 2013.jpg
Ligging Rio de Janeiro, Brasilië
Gebou 1948–1950
Geopen 16 Junie 1950[1]
Renovasie 2000, 2006 en 2013
Eienaar Rio de Janeiro-regering
Oppervlak Gras
Kapasiteit
78 838[2]
Binneruimte van die Maracanã-stadion in 2013

Die Maracanã-stadion (Portugees: Estádio do Maracanã [esˈtad͡ʒju du maɾakɐˈnɐ̃]; amptelik Estádio Jornalista Mário Filho [iʃˈtad͡ʒu ʒoɦnaˈliʃtɐ ˈmaɾju ˈfiʎu]) is 'n sokkerstadion in Rio de Janeiro, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950, FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die eindstryd tussen Uruguay en Brasilië is hier op 16 Julie 1950 beslis en die eindstryd tussen Duitsland en Argentinië is hier beslis op 13 Julie 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 78 838.

Wedstryde[wysig | wysig bron]

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950[wysig | wysig bron]

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
24 Junie 1950 15:00 Vlag van Brasilië Brasilië 4–0 Vlag van Meksiko Meksiko Groep 1 82 000
25 Junie 1950 15:00 Vlag van Engeland Engeland 2–0 Vlag van Chili Chili Groep 2 30 000
29 Junie 1950 15:00 Vlag van Spanje Spanje 2–0 Vlag van Chili Chili Groep 2 16 000
1 Julie 1950 15:00 Vlag van Brasilië Brasilië 2–0 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Groep 1 142 000
2 Julie 1950 15:00 Vlag van Spanje Spanje 1–0 Vlag van Engeland Engeland Groep 2 74 000
9 Julie 1950 15:00 Vlag van Brasilië Brasilië 7–1 Vlag van Swede Swede Eindronde 139 000
13 Julie 1950 15:00 Vlag van Brasilië Brasilië 6–1 Vlag van Spanje Spanje Eindronde 153 000
16 Julie 1950 15:00 Vlag van Uruguay Uruguay 2–1 Vlag van Brasilië Brasilië Eindronde 199 854

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013[wysig | wysig bron]

Hoofartikel: FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
16 Junie 2013 16:00 Vlag van Meksiko Meksiko 1–2 Vlag van Italië Italië Groep A 73 123
20 Junie 2013 16:00 Vlag van Spanje Spanje 10–0 Vlag van Tahiti Tahiti Groep B 71 806
30 Junie 2013 19:00 Vlag van Brasilië Brasilië 3–0 Vlag van Spanje Spanje Eindstryd 73 531

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014[wysig | wysig bron]

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
15 Junie 2014 19:00 Vlag van Argentinië Argentinië 2–1 Vlag van Bosnië-Herzegowina Bosnië-Herzegowina Groep F 74 393
18 Junie 2014 16:00 Vlag van Spanje Spanje 0–2 Vlag van Chili Chili Groep B 74 101
22 Junie 2014 13:00 Vlag van België België 1–0 Vlag van Rusland Rusland Groep H 73 819
25 Junie 2014 17:00 Vlag van Ecuador Ecuador 0–0 Vlag van Frankryk Frankryk Groep E 73 750
28 Junie 2014 17:00 Vlag van Colombia Colombia 2–0 Vlag van Uruguay Uruguay Agste eindronde 73 804
4 Julie 2014 13:00 Vlag van Frankryk Frankryk 0–1 Vlag van Duitsland Duitsland Kwarteindronde 73 965
13 Julie 2014 16:00 Vlag van Duitsland Duitsland 1–0 (a.e.t.) Vlag van Argentinië Argentinië Eindstryd 74 738

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]