Ashley Johnson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ashley Johnson Sportportaal
Volle naam Ashley Francois Johnson
Geboortedatum 16 Mei 1986 (1986-05-16) (27 jaar oud)
Geboorteplek Wynberg, Suid-Afrika
Lengte 1,85 m
Gewig 105 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Flank, Agsteman
Amateurklubs
Shimlas
Ixias
korrek op .
Professionele klubs Wedst (pte)
2012-2013 Wasps 25 15
korrek op 21 Mei 2013.
Provinsiale/Staatspanne    
2007-2012 Vrystaat Cheetahs 63 (95)
korrek op 21 Mei 2013.
Super Rugby    
2010-2012 Cheetahs 35 (30)
korrek op 21 Mei 2013.
Nasionale span(ne)    
2011 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 (0)
korrek op .
Ander Inligting
Beroep Professionele Rugbyspeler
Skool Paarl Gimnasium
Universiteit Universiteit van die Vrystaat

Ashley Johnson (gebore in Wynberg, 16 Mei 1986) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n losvoorspeler speel in die Curriebeker en die Superrugbyreeks. Hy het vir Suid-Afrika in die IRR Onder 21 Wêreldkampioenskap gespeel. In 2008 het hy vir die Opkomende Bokke gespeel in die Nasiesbeker en in 2009 is hy ingesluit in die Springbokgroep wat oorsee getoer het. Hy het sy eerste wedstryd in die Springboktrui in 2009 gespeel maar het eers in 2011 sy eerste toets gespeel, tydens die Drienasiesreeks.

Johnson was ook kaptein van Peter de Villiers se Southern Spears wat nooit in die Superrugbykompetisie deelgeneem het nie.[1] Dié span het uiteindelik die Southern Kings geword.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Southern Spears-span”. (html) thespears.co.za: 2005. URL besoek op 17 April 2012.

Eksterne skakels[wysig]