Balk-naaldvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Balk-naaldvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Beloniformes
Familie: Belonidae
Genus: Ablennes
Spesie: A. hians
Binomiale naam
Ablennes hians
Valenciennes, 1846
Sinonieme
  • Ablennes pacificus Walford, 1936
  • Belone hians Valenciennes, 1846
  • Belone maculata Poey, 1860
  • Belone melanostigma Valenciennes, 1846
  • Belone schismatorhynchus Bleeker, 1850
  • Mastaccembelus melanostigma Valenciennes, 1846
  • Mastacembelus fasciatus Bleeker, 1873
  • Tylosurus caeruleofasciatus Stead, 1908
  • Tylosurus hians Valenciennes, 1846

Die Balk-naaldvis (Ablennes hians) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom; die Rooi See en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Barred needlefish.

Voorkoms[wysig]

Die kop en lyf is plat en daar is prominente swart vlekke of strepe op die lyf of op die agterkant van die lyf.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]