Beloetsji

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Beloetsji
بلوچی baločî Balóćí
Gepraat in: Vlag van Afganistan Afganistan
Vlag van Pakistan Pakistan
Vlag van Iran Iran
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate
Vlag van Oman Oman 
Gebied: Wes-Asië
Totale sprekers: 16 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannees
   Beloetsji 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Iran Iran
  • Sistan en Beloetsjistan

Vlag van Pakistan Pakistan

  • Flag of Balochistan.svg Beloetsjistan
Gereguleer deur: Beloetsji Akademie
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: bal
ISO 639-3: bal 
Verspreiding van Irannese tale

Beloetsji (بلوچی baločî Balóćí) is 'n Irannese taal met sowat 16 miljoen sprekers in Afghanistan, Pakistan, Iran, Turkmenistan, die Verenigde Arabiese Emirate en Oman. Dit is 'n erkende minderheidstaal in Iran en Pakistan in die streek Beloetsjistan. Beloetsji word met die Arabiese alfabet geskryf.

Verwysings[wysig]