Irannese tale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Irannese tale
Geografiese
verspreiding:
Suidwes-Asië, Sentraal-Asië
Genetiese
klassifikasie
:
Indo-Irannees
 Irannese tale
Onderafdelings:
Lande, waar Irannese tale gepraat word
Die verspreiding van moderne Irannese tale. Die vier grootste tale in dié taalfamilie is:
██ Persies of Farsi ██ Pasjtoe ██ Beloetsji ██ Koerdies

Die Irannese tale (soms ook Irano-Ariese tale genoem) is 'n ondergroep van die Indo-Irannese tak van die Indo-Europese taalfamilie. Daar is altesaam sowat vyftig Nieu-Irannese tale met sowat 150 moedertaalsprekers, terwyl tussen 30 en 50 miljoen sprekers 'n Irannese taal as tweede of derde taal besig.