Bryce Courtenay

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bryce Courtenay
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Arthur Bryce Courtenay
Gebore 14 Augustus 1933
Johannesburg, Unie van Suid-Afrika
Oorlede 22 November 2012 (op 79)
Canberra, Australië
Nasionaliteit Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Beroep skrywer
Bekend vir The Power of One
Eerbewyse British Book Awards
1990 The Power of One
APA Who Weekly Reader's Choice Award
1998 Tommo & Hawk
APA Who Weekly Reader's Choice Award
1999 Jessica
APA Who Weekly Reader's Choice Award
2000 Jessica
Webblad www.brycecourtenay.com

Bryce Courtenay (Johannesburg, 14 Augustus 1933Canberra, 22 November 2012) was die skrywer van onder meer die wêreldwye topverkoper "The Power of One".

Hy is in Suid-Afrika gebore, maar het die grootste deel van sy volwasse lewe in Australië deurgebring. Hy was dan ook 'n Australiese burger. Sy eerste romans was "The Power of One", wat ook verfilm is, en die opvolg, "Tandia".

Bibliografie[wysig]

Die Afrika-romans[wysig]

Die Australiese Trilogie[wysig]

Die Nick Duncan-sage[wysig]

  • The Persimmon Tree (2007)
  • Fishing for Stars (2008)

Ander fiksie[wysig]

Nie-fiksie[wysig]