Canzibe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Canzibe
Ligging van Canzibe op 'n kaart (Oos-Kaap)
Canzibe
Canzibe
Ligging van Canzibe op 'n kaart (Suid-Afrika)
Canzibe
Canzibe
Koördinate: 31°48′30″S 29°04′0″O Koördinate: 31°48′30″S 29°04′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit O.R. Tambo
Plaaslike Munisipaliteit Nyandeni
Oppervlak[1]
 - Dorpie 1,29 km²  (0,5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 1 005
 - Digtheid 780/km² (2 020,2/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 5144 (Strate)
Skakelkode(s) 047

Canzibe is 'n dorpie met 1 000 inwoners in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Dit is geleë naby die R61 pad tussen Port St. Johns en Mthatha in die Nyandeni Plaaslike Munisipaliteit, wat deel is van die OR Tambo Distriksmunisipaliteit. As 'n klein dorpie beskik dit oor primêre skole en 'n hospitaal, die Canzibe Hospitaal.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 Canzibe tydens 2011-sensus