Cromwell Everson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cromwell Everson
Geboortenaam Cromwell Everson
Geboorte 28 September 1925
Suid-Afrika
Afsterwe 11 Junie 1991
Portal.svg Musiekportaal

Cromwell Everson 28 September 1925 - 11 Junie 1991 was voornaamlik bekend as 'n Suid-Afrikaanse komponis. Hy het groot geword in 'n Afrikaner-omgewing, sy moeder was Maria De Wit en sy vader Robert Everson. Everson het die tradisie voorgesit en sy kinders ook Afrikaans groot gemaak.

Die eerste Afrikaanse opera, Klutaimnestra, is geskryf deur Everson. Die meeste van sy ander liedere is ook in Afrikaans. Behalwe die opera bestaan Everson se werke uit vyf sonatas, 'n viool trio, 'n stel invensies, vier liedsiklusse, 'n klavier suite, 'n verskeidenheid van bewegings vir die klavier en kitaar, 'n skrykkwartet, asook 'n onvoltooide simfonie.

Opleiding[wysig]

Werke[wysig]

Opera[wysig]

  • Klutaimnestra (eng:Clytemnestra) (Libretto, Cromwell Everson), Afrikaans opera in vier bewegings (1967). Eerste opvoering 7 November 1967, Biesenbach Hall, Worcester, met Lorraine Du Toit as sopraan.

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  • "The life and music of Cromwell Everson" by Brukman, Jeffrey James - Thesis, Doctor of Musicology, 2006
  • "Komponiste van Suid-Afrika" Composers of South Africa by Bouws, Jan, publisher C.F. Albertyn (Pty) Ltd, Stellenbosch, 1971