Haifa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Haifa
חיפה / Cheifa
حيفا / Ḥayfā
Pic haifa.png

Kaart Vlag
Haifa Israel Map.png
Flag of Haifa.svg
Wapen
Haifa coa.svg
 Land Vlag van Israel Israel
 Distrik Haifa
 Koördinate 32°49′N 34°59′O
 Gestig op 3de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 63,7 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 268 200
 - Bevolkingsdigtheid 6 183 vk/km
 - Metropolitaanse gebied 1 048 900
 Tydsone UTC +02:00
 Somertyd UTC +03:00
 Burgemeester Yona Yahav
 Amptelike webwerf haifa.muni.il

Haifa (Hebreeus: חיפה Cheifa, Arabies: حيفا Ḥayfā) is die grootste stad in die noorde van Israel en met 'n bevolking van 268 200 mense die derde grootste stad in die land ná Jerusalem en Tel Aviv. Byna 300 000 mense, hoofsaaklik van Joodse herkoms, woon in stede wat direk aan die stad grens, soos Krajot, Tirat Karmel, Ir haKarmel en Nesjer. Sedert 2008 word die Baha'i-wêreldsentrum deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.[1]

Susterstede[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. UNESCO World Heritage Centre (2008-07-08). “Three new sites inscribed on UNESCO’s World Heritage List”. URL besoek op 2008-07-08.
  2. Twin City acitivities”. Haifa Municipality. URL besoek op 2008-02-14.

Eksterne skakels[wysig]