Drieband-kardinaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Drieband-kardinaal
Skets van 'n naverwante spesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Apogonidae
Genus: Apogon
(Lacépède, 1801)
Spesie: A. semiornatus
Binomiale naam
Apogon semiornatus
(Peters, 1876)[1]

Die Drieband-kardinaal (Apogon semiornatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Threeband cardinal.

Voorkoms[wysig]

Die vis is rooi van kleur met drie donker breë strepe op die lyf; die middel streep strek van die oog tot by die stertvin, die onderste streep strek van die oog tot by die basis van die analevin en die boonste streep van die kop tot tussen die dorsale en stertvinne. Die vis word tot 7 cm groot.

Habitat[wysig]

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 3 – 50 cm diep is.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]