Eend

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Eende
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Anseriformes
Familie: Anatidae
Subfamilies
Sien teks
'n Teelkleurige eend

Eend is die algemene naam vir 'n aantal voëlsoorte in die Anatidae-familie. Eende is gewoonlik watervoëls, meestal kleiner as swane en ganse, en word by beide vars- en seewater aangetref.

Sommige eende verloor al hulle slagvere tegelyk. Dan kan hulle nie vlieg alvorens die nuwes uitkom nie.

Subfamilies[wysig]

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]