Mikronesië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Mikronesië
Kaart van Mikronesië

Mikronesië (Grieks: Kleine Eilande) is 'n eilandgroep in die Stille Oseaan in die gebied Oseanië en lê in die suidooste van Japan, in die ooste van die Filippyne, in die nordooste van Indonesië en in die suidweste van Hawaii. Mikronesië het 'n oppervlakte van 7 000 000 km² en 'n bevolking van 1 miljioen inwoners.

Ligging Vlag Land Hoofstad Oppervlakte (km²) Bevolking
LocationMicronesia.png Flag of the Federated States of Micronesia.svg Gefedereerde State van Mikronesië Palikir 702 11 000
LocationGuam.png Flag of Guam.svg Guam
VSA
Hagåtña 541,3 178 000
LocationKiribati.png Flag of Kiribati.svg Kiribati Suid-Tarawa 811 98 000
LocationMarshallIslands.png Flag of the Marshall Islands.svg Marshalleilande Majuro 181 62 000
LocationNauru.png Flag of Nauru.svg Nauru Yaren 21 14 019
LocationNorthernMarianas.png Flag of the Northern Mariana Islands.svg Noordelike Mariana-eilande
VSA
Saipan 463,63 86 616
LocationPalau.png Flag of Palau.svg Palau Melekeok 459 20 000
LocationWakeIsland.png Flag of Wake Island.svg Wake-eiland
VSA
- 7,37 -
Gebiede van die Wêreld

Location of Africa.svg

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Location of America.svg

Amerikas

Noord · (Noordelike · Middel · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Anglo · Latyns

Location of Asia.svg

Asië

Sentraal · Oos · Noord (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Location of Europe.svg

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

LocationOceania.png

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

LocationPolarRegions.png

Poolgebiede

Arktika · Antarktika

LocationOceans.png

Oseane

Wêreld · Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

LocationOceans.png

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld