Elvis Blue

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Elvis Blue
Elvis Blue PC.JPG
Elvis Blue in 2013
Geboortenaam Jan Adriaan Hoogendyk
Geboorte 28 Desember 1979
Linden, Johannesburg, Suid-Afrika
Beroep(e) Sanger
Genre(s) Pop
Instrument(e) Stem, kitaar
Aktiewe jare 2000 - Nou
Uitgewer(s) Universal Music
Webwerf elvisblue.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Jan Hoogendyk, beter bekend as onder sy verhoognaam Elvis Blue, (gebore op 28 Desember 1979 in Linden, Johannesburg) is 'n sanger en die wenner van die Suid-Afrikaanse Idols van 2010 (sesde seisoen).

Jan Hoogendyk[1] is 'n kitaar-onderwyser en het met minderbevoorregte kinders in sy tuisdorp gewerk. Een van sy vriende, wat Elvis Blue geheet het, is op 12-jarige ouderdom aan VIGS oorlede. Die vriend het aan hom gesê dat sy droom is om eendag 'n musikant te kan wees.[2] Hoogendyk het besef dat sy eie naam nie by Engelse popmusiek pas nie, en het die naam as sy verhoognaam aangeneem.

Elvis is getroud en het 'n dogter, Lila.

Diskografie[wysig]

Elvis Blue 2.jpg

Enkelspelers[wysig]

  • 2010: "Things My Father Said"
  • 2011: "Lighthouse"
  • 2011: "Save Me"
  • 2012: "Right here, Right now"
  • 2012: "Lifeline"
  • 2012: "That's what we do"
  • 2013: "Not gonna say Goodbye"
  • 2013: "Rede om te glo"

Albums[wysig]

  • 2011: "Lightly Tread"
  • 2010: "Elvis Blue"
  • 2012: "Journey"
  • 2013: "Afrikaans"

Fotogalery[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Ndebele, Gabisile, "Elvis Blue is Idols king", The Times (Suid-Afrika), 2 November 2010.
  2. Audition tape to Idols

Eksterne skakels[wysig]