DStv

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
DStv
Tipe: Publiek
Gestig: 1995
Hoofkwartiere: Ferndale, Randburg (Suid-Afrika)
Industrie: Telekommunikasie
Produkte: Satelliettelevisiediens
Webtuiste: www.dstv.com

DStv is MultiChoice se multi-kanaal digitale satelliettelevisiediens in Afrika, en het die lig gesien in 1995. In Suid-Afrika en sy buurstate, saai dit uit op ku-Band, wat slegs 'n klein satellietskottel benodig, terwyl daar in die res van Afrika op C-Band uitgesaai word. Die dienste van DSTV word uitgesaai vanuit die steerable beams op die satelliete Eutelsat W4 en Eutelsat Sesat 1 op 36° oosterlengte in DVB-S met IRDETO-2-versyfering. Intekenaars in Suid-Afrika ontvang ook die SAUK se drie landgebonde kanale, SABC1, 2 en 3. Hierdie kanale is nie beskikbaar vir intekenare oral nie, as gevolg die regte daarop, alhoewel hulle die SABC Africa kanaal ontvang.

DStv het ook aparte "bouquets" van kanale in Portugees, Duits, en in Indiese tale.

DStv het 'n paar 'bouquets' van kanale om van te kies. Meer onder Pakette.

Vermaak & Flieks[wysig]

100 - Dish
101 - M-Net
102 - M-Net Africa
103 - M-Net Movies 1
104 - M-Net Movies 2
105 - M-Net Stars
106 - M-Net Action
107 - Mzansi Magic
108 - Universal Channel
109 - TCM
110 - M-Net Series
111 - KykNET
112 - Magic World
113 - Sony Entertainment Television
114 - Africa Magic
115 - Africa Magic +
119 - Studio Universal
120 - BBC Entertainment
121 - Discovery Channel
122 - Comedy Central
123 - Vuzu
124 - E! Entertainment
125 - Zone Reality
126 - Sony Max
131 - SABC 1
132 - SABC 2
133 - SABC 3
134 - e.tv
150 - Soweto TV
151 - LTV

HD[wysig]

170 - M-Net HD
171 - SuperSport HD 1
172 - Discovery HD Showcase
174 - SuperSport HD 2
175 - M-Net Movies 1 HD
176 - SuperSport HD 3
178 - SuperSport HD 4
179 - SuperSport HD 5

Leefstyl[wysig]

180 - BBC Lifestyle
181 - Travel Channel
182 - The Home Channel
183 - Style Network
184 - Fashion TV
185 - Food Network
186 - TLC
187 - Saffron TV
198 - Events (Op die oomblik Idols Extra Kanaal)
199 - Events

Sport[wysig]

200 - Supersport Update
201 - SuperSport 1
202 - SuperSport 2
203 - SuperSport 3
204 - SuperSport 4
205 - SuperSport 5
206 - SuperSport 6
207 - SuperSport 7
208 - SuperSport Maximo
209 - SuperSport Select
230 - ESPN
231 - ESPN Classic
232 - TellyTrack
247 - SuperSport Action

Dokumentêre[wysig]

250 - Discovery World
251 - BBC Knowledge
252 - ID Investigation Discovery
254 - The History Channel
255 - Crime & Investigation Network
260 - National Geographic Channel
261 - Nat Geo Wild
264 - Animal Planet
265 - Ignition

Kinders[wysig]

301 - Cartoon Network
302 - Boomerang
303 - Disney Channel
304 - Disney XD
305 - Nickelodeon
306 - CBeebies
307 - Koowee
308 - KidsCo
319 - Mindset Learn

Musiek[wysig]

320 - Channel O
321 - MTV Europe
322 - MTV Base
323 - VH1
324 - MK
325 - TRACE TV
326 - AfroMusic
331 - One Gospel

Geloof[wysig]

341 - Trinity Broadcasting Network (TBN)
343 - Rhema
346 - Islam Channel
350 - Inspiration TV

Inkopiekanale[wysig]

391 - Shopping Channel 1
392 - Shopping Channel 2
393 - Shopping Channel 3
394 - Shopping Channel 4

Nuus & Besigheid[wysig]

400 - BBC World News
401 - CNN International
402 - Sky News
403 - eNews Channel
404 - EuroNews
405 - Russia Today
406 - Al Jazeera International
407 - NDTV 24x7
408 - Parliament Channel
409 - CCTV-9
410 - CNBC Africa
411 - Bloomberg
412 - Summit TV
415 - Weather Channel

Spesiaal[wysig]

430 - Raitalia
431 - BVN-TV
432 - ERT World
446 - Deutsche Welle
447 - CCTV 4
501 - RTP Internacional
607 - TV5 Monde Afrique

Indiese[wysig]

Noord Indiese[wysig]

450 - Sony Entertainment Television Asia
451 - B4U Movies
452 - Zee TV
454 - Sony Entertainment Television Asia Max

Suid Indiese[wysig]

453 - Sun TV

Gratis ("Free to Air (FTA)") Kanale[wysig]

Daar is 'n paar gratis kanale beskikbaar op DSTV deur eenvoudig jou stellings te verander op jou dekodeer. Jy kan meer inligting kry op die blog [1]

Botswana TV[wysig]

  • BTV (gratis, algemene vermaak). Daar is ook meerdere oudio kanale op BTV. Hulle klink soos radio stasies.

Mode TV[wysig]

ManaSat[wysig]

  • ManaSat 1 (geloof, gratis, Portugees, 2 oudio kanale).
  • ManaSat 2 (geloof, Portuguees, 2 oudio kanale).

Novacom[wysig]

Pakette[wysig]

Op die oomblik kan net by Multichoice of Vodacom ingeteken word:

MultiChoice Pakette[wysig]

Vodacom Pakette[wysig]

Sien ook[wysig]

  • TopTV, SA se tweede satelliet TV-diens.

Eksterne skakels[wysig]