Linden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Linden
Ligging van Linden op 'n kaart (Suid-Afrika)
Linden
Linden
Ligging van Linden op 'n kaart (Gauteng)
Linden
Linden
Koördinate: 26°08′06″S 27°59′31″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Johannesburg
Oppervlak
 - Stad 3,37 km²  (1,30 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 7 121
 - Digtheid 2 113/km² (5 470/vk m)
Tydsone SAST (UTC+2)

Linden is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika wat langs die grens van Randburg loop.

Die voorstad is ontwerp sodat meeste van die strate en lane ewe groot blokke vir huise vorm.

Derdelaan loop deur die middel, saam met verskeie winkels, kerke en skole.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]