AFC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidstate van AFC word in pienk aangedui.
Kaart wat die lidlande aandui.

AFC is die Asiatiese Sokkerkonfederasie (Engels: Asian Football Confederation). AFC is een van FIFA se ses kontinentale konfederasies. Die konfederasie is op 8 Mei 1954 gestig en hulle hoofkantoor is in Kuala Lumpur, Maleisië, geleë. Die amptelike taal is Engels.

Australië is vanaf 1 Januarie 2006 die 46ste lid van die AFC. Voor dit was hulle deel van OFC (die Oseaniese Sokkerkonfederasie) gewees. Israel is in 1974 weens die Arabies-Israeliese konflik uitgesluit en het in 1994 by UEFA, die Unie van Europese Voetbal-assosiasies, aangesluit. Kasakstan breek in 2002 weg en sluit by UEFA aan. Nieu-Seeland was tot 1964 lid van die AFC, maar het in 1966 stigtingslid van die OFC geword.

Lidlande[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
AFC (kategorie)