Gespikkelde tongvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gespikkelde tongvis
Pardachirus marmoratus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Pleuronectiformes
Familie: Soleidae
Genus: Pardachirus
Spesie: P. marmoratus
Binomiale naam
Pardachirus marmoratus
(Lacepède, 1802)

Die Gespikkelde tongvis (Pardachirus marmoratus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Speckled sole.

Voorkoms[wysig]

Die lyf is lig, grondkleurig en die kop, lyf en vinne is bedek met bruin en swart kolletjies. By die basis van die dorsale en anale vinne is twee kliere wat 'n melkerige toksien afskei wat die vis onsmaaklik laat smaak vir roofvisse.

Habitat[wysig]

Die vis kom voor in die sanderige gedeeltes van koraal riwwe in water van 1 – 25 m diep.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]