Gompou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gompou
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Otididae
Genus: Ardeotis
Spesie: A. kori
Binomiale naam
Ardeotis kori
(Burchell, 1822)

Die Gompou (Ardeotis kori) is 'n groot voël eie aan Afrika. Dit is 'n lid van die pou-familie, wat almal tot die orde Gruiformes behoort en in verspreiding beperk is tot die Ou Wêreld. Die spesifieke bynaam kori is afgelei van die Tswana-naam vir hierdie voëls - Kgori.

Identifikasie[wysig]

Dit is een van die vier spesies (wat wissel van Afrika na Indië en Australië) in die groot-geboude Ardeotis genus. In werklikheid is die manlike gompou die swaarste lewende dier wat in staat is om te kan vlieg.

Habitat[wysig]

Hierdie spesie, soos die meeste korhane, is 'n grondbewoner en 'n opportunistiese omnivoor.

Voortplanting[wysig]

Mannetjiegompoue, wat meer as twee keer so swaar as die wyfies weeg, probeer met soveel henne as moontlik te paar, en help dan nie met die grootmaak van die kuikens nie. Die nes word vlak op die grond gebou, en word dikwels verberg deur nabygeleë beskuttende items soos bome.

Manlike A. k. struthiunculus by Maasai Mara in Kenia

Ander name[wysig]

  • Engels: Kori bustard
  • Wetenskaplike naam: Ardeotis kori

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]