Tswana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tswana
Setswana
Gepraat in: Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Vlag van Namibië Namibië 
Gebied: Suider-Afrika
Totale sprekers: 4 521 700[1]
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoid
     Suidelike
      Bekrompe Bantu
       Sentrale
        S groep
         Sotho-Tswana
          Tswana 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: tn
ISO 639-2: tsn
ISO 639-3: tsn
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Tswanataliges in 2001:
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60%
██ 60–80% ██ 80–100%

Geografiese verspreiding van Tswana-sprekers in Suid-Afrika as bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2001:
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km²
██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Die taal Tswana (Setswana in Tswana) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika en 'n amptelike taal van Zimbabwe. Dit word deur ongeveer 3 410 000 mense as moedertaal gepraat (2006-sensus). Tswana vorm deel van die Sotho-taalfamilie (saam met Noord-Sotho en Suid-Sotho).

Botswana het sowat 1 070 000 Tswana-sprekers. In 'n mindere mate word die taal ook in Zimbabwe (29 400) en Namibië (12 300) gepraat.

Woorde[wysig]

Algemene woorde en frases:

Afrikaans Setswana
Welkom Kamogelo (naamwoord) / Amogela (werkwoord)
Dankie Ke a leboga
Goeiedag / Hallo Dumela (enkelvoud) / Dumelang (meervoud)
Totsiens Sala sentle (bly wel) / Tsamaya sentle (gaan wel)
Rook verbode Ga go tsubiwe
Geen ingang Ga go tsenwe
Pasop vir die trap Tlhokomela fa o gatang teng
Pasop! Ela tlhoko
Veels geluk met jou verjaarsdag Masego a Letsatsi la Matsalo
Seisoengroete Ditumediso tsa setlha
Geseënde Kersfees Masego a Keresemose
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar Masego a Keresemose le Boitumelo mo Ngwageng o Mošwa

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Tswana
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Tswana (kategorie)

Taalhulpmiddels[wysig]

Sagteware in Tswana[wysig]