Guizhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Guizhou in die Volksrepubliek van Sjina

Guizhou is 'n provinsie van die Volksrepubliek van Sjina. In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 34 746 468 mense gehad.