Hamilton, Nieu-Seeland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hamilton
Kirikiriroa
'n straat in die middle van Hamilton
Ligging
Kaart van Nieu-Seeland
Kaart van Hamilton en sy omgewing
Basiese gegewens
Stigting: 1864
Stadstatus: 1945
Bevolking: 143 000[1] (Junie 2010)
Oppervlakte: 98 km²
Bevolkingsdigtheid: 1 459,2 inwoners/km²
Geografiese ligging: 37°47′S 175°17′O
Tydsone: NSST (UTC+12)
Somertyd: UTC+13
Internet: www.hamilton.co.nz
Administratiewe verdeling
Staat: Nieu-Seeland
Administratiewe gewes: Waikato
Burgemeester: Julie Hardaker
Die Waikatorivier in Hamilton

Hamilton (Māori: Kirikiriroa) is Nieu-Seeland se vierde grootste metropolitaanse gebied. Dit is in die Waikato distrik (Noord Eiland) omtrent een en 'n half uur se ry suid van Auckland geleë.

'n Groepie Suid-Afrikaners woon daar en het selfs hul eie kerk wat sterk staan.

Verwysings[wysig]