Hercules-superswerms

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hercules-superswerms
Die Hercules-superswerms word regs bo op die kaart aangedui.
Die Hercules-superswerms word regs bo op die kaart aangedui.
Sterrebeeld Hercules
Hoofas 326 ligjare (100 parsek)
Ander name SCl 160

Die Hercules-superswerms (SCl 160) is twee nabygeleë sterrestelsel-superswerms.[1] Die twee swerms is taamlik groot in vergelyking met ander plaaslike superswerms: sowat 330 miljoen ligjare breed. Die Noordelike Plaaslike Superleemte lê voor hulle en is net so groot soos die swerms self.[2]

Die streek sluit in die sterrestelselswerms Abell 2147, Abell 2151 (Hercules-sterrestelselswerm) en Abell 2152.[3][4] ’n Uiters lang filament van sterrestelsels is ontdek wat hierdie groep met die paar Abell 2197 en Abell A2199 verbind.[4]

Die Hercules-superswerm is naby die Coma-superswerm en is deel van die CfA2 Groot Muur.[5]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. The Hercules Superclusters”. Atlasoftheuniverse.com. URL besoek op 2011-11-19.
  2. Astronomy Supplement - A Universe of Galaxies”. Physics.gmu.edu: 1999-03-09. URL besoek op 2011-11-19.
  3. Program 48: Hercules Supercluster”. Tdc-www.harvard.edu. URL besoek op 2011-11-19.
  4. 4,0 4,1 Voids and Superclusters”. Netfiles.uiuc.edu. URL besoek op 2011-11-19.
  5. Clusters and Superclusters of Galaxies”. Ned.ipac.caltech.edu. URL besoek op 2011-11-19.

Eksterne skakels[wysig]

Sterrestelsels
Soorte stelsels   Elliptiese sterrestelselLensvormige sterrestelselSpiraalsterrestelselOnreëlmatige sterrestelselDwergsterrestelselSteruitbarsting-sterrestelselDonker sterrestelsel
Strukture   SwartkolkGalaktiese uitbultingStaafSkyfSpiraalarmGalaktiese haloInterstellêre mediumKwasar
Interaktiewe stelsels   SterrestroomAktiewe sterrestelselInteraktiewe sterrestelselSatelliet-sterrestelselSterrestelselswermSuperswermGalaktiese filamentGroot kwasargroep