Koningsoldaatbras

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koningsoldaatbras
Skets van 'n Koningsoldaatbra.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Sparidae
Genus: Argyrops
Spesie: A. spinifer
Binomiale naam
Argyrops Spinifer
Forsskål, 1775
Sinonieme

Calamus ciliaris, Pagrus ciliaris or Sparus spinifer

Die Koningsoldaatbras (Argyrops spinifer) is 'n vis wat voorkom in die Indiese - wes Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Knysna. In Engels staan dit bekend as die King soldierbream.

Voorkoms[wysig]

Die kop en lyf is silwer pienk en daar is blou kolletjies op die lyf. Die boonste gedeelte van die operkulum (kieudeksel) is rooierig. Die vis word 70 cm lank en 8 kg swaar.

Habitat[wysig]

Die vis verkies sagte seebodem om in te leef in water wat tussen 5 – 400 m diep is. Die volwasse visse kom selde bo 30 m voor. Hulle eet onder andere vis, seekat en garnale. Gewilde eetvis.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]