Lys van openbare vakansiedae in Frankryk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hierdie is 'n lys van openbare vakansiedae in Frankryk:

Datum Afrikaanse Naam Franse naam Opmerking
1 Januarie Nuwejaarsdag Jour de l'An  
6 Januarie Driekoningsfees Fête des Rois  
2 Februarie Ligmis La Chandeleur  
- Paasfees Pâques Sondag, datum variëer
- Paasmaandag Lundi de Pâques Maandag na Paasfees
1 Mei Werkersdag Fête du Travail  
8 Mei Victoire 1945 Einde van die Tweede Wêreldoorlog
- Hemelvaartdag Ascension Donderdag, 40 dae na Paasfees
- Pinkster Pentecôte Sewende Sondag na Paasfees
14 Julie Bastille Dag Fête Nationale Nasionale Dag
15 Augustus Maria-ten-Hemelopneming Assomption  
1 November Allerheiligedag Toussaint  
11 November Veteranedag Armistice 1918 Einde van die Tweede Wêreldoorlog
25 Desember Kersfees Noël  
- Goeie Vrydag Vendredi saint Bykomende vakansiedag in die départements Moselle, Bas-Rhin en Haut-Rhin
26 Desember Tweede dag van Kersfees Saint Étienne Bykomende vakansiedag in die départements Moselle, Bas-Rhin en Haut-Rhin