Welwillendheidsdag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kersgeskenke.

Welwillendheidsdag of Tweede kersdag val jaarliks op 26 Desember en is die feesdag net na kersdag wat op die 25ste gedenk word.

Die dag word in die meeste Europese lande, waaronder Nederland, en lande van die Britse Statebond, as 'n openbare vakansiedag waargeneem. In die Verenigde State en ander lande is die dag egter nie 'n vakansiedag nie.

Meeste lande wat aan die Britse Statebond behoort noem die dag "Boxing Day".

Sien ook[wysig]