Maanvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maanvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
(Bateson, 1885)
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Menidae
Genus: Mene
(Lacépède, 1803)[1][2]
Spesie: M. maculata
Binomiale naam
Mene maculata
(Bloch & Schneider, 1801)[3]
Sinonieme

Die Maanvis (Mene maculata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Moonfish.

Voorkoms[wysig]

Gesoute Maanvis, Mene maculata, besig om te sondroog in Muara Angke, Jakarta.

Die kop en lyf is silwer en die rugkant van die vis is blou-groen gekleur met drie rye donker kolle op. Die vis word 25 cm groot.

Habitat[wysig]

Die onvolwasse vissies eet soöplankton en die volwasse visse eet skaaldiere. Die vis kom in skole voor en is gewilde voedsel in Indië en Asië.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Lacepède B. G. E., 1803. Histoire naturelle des poissons. Hist. Nat. Poiss. v. 5. i-lxviii + 1-803 + index.
  2. uBio (en)
  3. Bloch, M. E. & Schneider, J. G., 1801. M. E. Blochii, Systema Ichthyologiae iconibus cx illustratum. Post obitum auctoris opus inchoatum absolvit, correxit, interpolavit Jo. Gottlob Schneider, Saxo. Berolini. Sumtibus Auctoris Impressum et Bibliopolio Sanderiano Commissum. M. E. Blochii, Systema Ichthyologiae.: i-lx + 1-584, Pls. 1-110.
  4. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel[wysig]