Malapteruridae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Malapteruridae
Malapterurus electricus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Siluriformes
Familie: Malapteruridae
Bleeker, 1858
Genera

Malapterurus
Paradoxoglanis

Malapteruridae, (Elektriese babers) is 'n vis-familie van die orde Siluriformes. Hierdie visse is interressant en gevaarlik met 'n opgeblase voorkoms en kan 'n kragtige elektriese skok gee. Die eletrogeniese orgaan is in die vis se spiere en bedek feitlik die hele liggaam. Die familie het net een genus met twee spesies waarvan een in Suider-Afrika voorkom.

Genus[wysig]

Die volgende genus en gepaardgaande spesies is deel van die familie:

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]